Laurika matriculated at the Jan van Riebeeck High School in Cape Town and studied drama at the University of Stellenbosch. She became a household name in the late seventies with the hit "Kinders van die Wind". Laurika was one of the most prominent singers involved in the resurgence of popular Afrikaans music in the early eighties.
After a two year stint as an actress for PACT Playwork in the late seventies
Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!
[Verse 1] BbF Die winteraand is om my Bb voor die kaggelvuur se kole. Eb Buite tjank die winde, ooooe… BbGm soos die wolwe in die berge.
[Chorus] Dm Teen die hortjies klap die venster CF en herinner my aan die BbEb klop van jou kneukel aan my deur, Bb maar ek weet ook dat jy ver is FBb en dat ek my dood verlang na jou.
FBbF Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou BbEb en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou. BbFBb Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou. FBbF# Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou.
[Verse 2] BF# Later word ek wakker B van die koekoek-klok se deurtjie. E Dis laatnag in die voorhuis, ooooe… BAbm en die middernag kom nader.
[Chorus] Ebm Teen die hortjies klap die venster DbF# en herinner my aan die BE klop van jou kneukel aan my deur, B maar ek weet ook dat jy ver is F#B en dat ek my dood verlang na jou.
FBF# Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou BE en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou. BF#B Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou. F#B Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou.
[Bridge] BF#BEBF#B
[Final Chorus] BF# Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou BE en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou. BF#B Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou. F#B Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou F#B Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou