A F#m
EK HET 'N HUISIE BY DIE SEE, DIS NAG
A
EK HOOR AANEEN, AANEEN, DIE GOLWE SLAAN
D A E A
TEENAAN DIE ROTS WAAROP MY HUISIE STAAN
D A Bm E
MET AL DIE OSEAAN SE WOESTE KRAG
A F#m
EK HOOR DIE WINDE HUIL, 'N KREUN, 'N KLAG
A
SOOS VAN VERLORE SIELE IN HUL NOOD
D A E A
AL DWALEND, KLAGEND, WAT IN GRAF EN DOOD
D A Bm E
GEEN RUS KON VIND NIE MAAR NOG SOEK EN SMAG
C G F C
MY VUURTJIE BRAND MY KERSIE GEE SY LIG
F Am
EK HOOR DAN MAAR HOE LOEI DIE STORM DAARBUITE
F Am
EK HOOR HOE RUK DIE WINDE AAN MY RUITE
F C G C F C G Em
HIER BINNE IS DIT VEILIG, WARM EN DIG.
A D E A
KOM NAG, KOM WEER EN WIND, KOM OSEAAN
D A E A
DIT IS 'N ROTS WAAROP MY HUISIE STAAN.