[Verse 1]
D7 G D C G
Voel jy soms of die Here te ver is
G Bm C G
Twyfel jy soms oor God se bestaan
Am D G
Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop
D D7 G G7
Dat Sy Gees oral met jou sal gaan
C G
Jesus se Hy kom weer, Hy kom uit die Hemel neer
C Cm G D D7
met basuin en geskal kom Hy al sy mense haal
D7 G D C G
Voel jy soms of die Here te ver is
G Bm C G
Twyfel jy soms oor God se bestaan
Am D G
Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop
D D7 G G7
Dat Sy Gees oral met jou sal gaan
[Verse 2]
D7 G D C G
Deur sy Woord weet ons Jesus gaan t'rugkeer
G Bm C G
na ons wereld met alles daarin
Am D G
wat gebreek is, sal Jesus kom heelmaak
D D7 G G7
deur Sy Woord weet ons alles maak sin
C G
Hoor hoe sag waai die wind, kyk die glimlag van 'n kind
C Cm G D D7
Maak jou los van die kwaad dis jou Skepper wat hier praat
D7 G D C G
Voel jy soms of die Here te ver is
G Bm C G
Twyfel jy soms oor God se bestaan
Am D G
Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop
D D7 G G7
Dat Sy Gees oral met jou sal gaan