Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!
GCD7G Bant hom nou so en flennie die snare GD7G ek is verlief op die kind GCGD7 Die son slaan vuur uit die sweetvoshare GD7G ek is verlief op die kind
GCD7GC Hoor jy meisie met die sweetvoshare verstaan jy die praat van die D7sus-D7 rankiesna--re GD7G ek is verlief op jou kind
GEmCD7 En Lappa lei vir Bella koud by Waboomspruit se geelbossies GEmCD7 En Lappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrossies CD7EmB7 Donker rooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar CD7CD7EmAm My hart blom wit vir die voshaarnooi en pluk heide van CB7 die rooiste rooi
GEmCD7 En Bellabind my meisiekind dis hartblomwit dis heiderooi GEmCD7 En Bellabind my meisiekind dis hartblomwit dis heiderooi CEmD7G Vir jou my voshaarmeisiekind
GCD7GC Hoor jy meisie met die sweetvoshare verstaan jy die praat van die D7sus-D7 rankiesnare GD7Am? ek is verlief op jou kind GD7G ek is verlief op jou kind