Koos Kombuis (born André le Roux du Toit, November 5, 1954) is a South African musician, singer, songwriter and writer who became famous as part of a group of anti-establishment maverick Afrikaans musicians, who, under the collective name of Voëlvry (literally "free as a bird" but also meaning "fugitive" or "outlawed"), toured campuses across South Africa in the 1980's, to "liberate Afrikaans from the shackles of it's past". Fellow musicians of this movement were Johannes Kerkorrel and Bernoldus Niemand (James Phillips).
Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!
Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf ----------------------------------
DEmA Op 'n reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die sand DGAD Op die gravelpad na die see soek ek die unicorn se strand
DEmG Daars 'n roos in elke doring en'n leuen in elke feëverhaal ADGAD Hierdie oomblikke van waarheid glim soos neon deur my taal
EmDAEm Ek weet jy's hier iewers in die klei van Afrikaans DAEm Maar ek ken nog nie jou naam nie, jy sing waar die flaminke dans
CHORUS: -------- EmD Jy's die voodoo wat my vashou AEm Jy's die vloek wat my laat skryf G Die Sahara's in jou oe ADGAD En Atlantis in jou lyf _______
DEmA Ek sien die buitelyne van jou skip, ek lees jou kaart so dof Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart
CHORUS: -------- EmD Jy's die voodoo wat my vashou AEm Jy's die vloek wat my laat skryf G Die Sahara's in jou oe ADGAD En Atlantis in jou lyf _______
DEmA Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag my drome flikker soos die vure van oases in die nag
CHORUS: -------- EmD Jy's die voodoo wat my vashou AEm Jy's die vloek wat my laat skryf G Die Sahara's in jou oe ADGAD En Atlantis in jou lyf _______
Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za tabbed by [email protected] but posted by somebody else...