[Intro]
G C G C
[Vers 1]
G Em
Sy is so gemaak en so laat staan
C
deur al die winde en die storms
G
van haar bestaan
G Em
Besem in die hand
vee sy ons sypaadjie,
C D Dsus4 D
soms, as ek verby stap
G Em
Sy was jonk en hy was vreemd,
C
sy oë was blou, haar rok was pers
Am D
Hy't haar hart gesteel, toe hy sê:
G
Maar jy lyk so mooi soos 'n Bybelvers
[Koor]
G Em
Sy sê sy het alles nou vergeet,
C
waaraan kan 'n mens die hartseer meet?
Nou vee sy maar
Am
tot die stof gaan lê
D
en die skrapnel van haar hart
G
in die pad bly lê
G C G C
[Vers 2]
G Em
Sy hoor die rand het weer geval,
sulke sinnelose nuus
C
maak haar soms mal
Gaan niemand iets sê
Am
oor die vrouens van die nag
D
wat haar sypaadjie
G
so vol stof betrap
[Koor]
G Em
Sy sê sy het alles nou vergeet,
C
waaraan kan 'n mens die hartseer meet?
Nou vee sy maar
Am
tot die stof gaan lê
D
en die skrapnel van haar hart
G
in die pad bly lê
G C G C
[Koor]
G Em
Sy sê sy het alles nou vergeet,
C
waaraan kan 'n mens die hartseer meet?
Nou vee sy maar
Am
tot die stof gaan lê
D
en die skrapnel van haar hart
G
in die pad bly lê
G C G C