Jan Blohm - Ruby
CAPO: 4th Fret
[Intro]
G
[Verse 1]
C
Ruby sit nader, trek dig die gordyne
G
Gooi my verlossing met jou sakkie medisyne
C
Gooi jou asem oor die kers en trek toe die komberse
G
Die nag het koud geword
[Chorus]
F C
En hier, hier kom die son
F C
Ja hier, hier kom die son
[Verse 2]
Ons het gebid vir reen tussen vier en (eere?)
G
Ek en jy en 'n wereld buite die deur
C
Oh, saggies is jou haar, Frangipani en blare
G
Jy is my ondergrond
[Chorus]
F C
En hier, hier kom die son
F C
Ja hier, hier kom die son
G F
Lê___, lê my neer
C G F G C
Oh baby, lê___, lê my neer
[Verse 3]
So bo my en deur my, die rook trek in kringe
G
Hoor jy die stem of hoor jy die gesange?
C
Wel, ek wil jou {liede?) en ek wil jou hart
G
Klop saam met {muije?}
[Chorus]
F C
En hier, hier kom die son
F C
Ja hier, hier kom die son
G F
Lê___, lê my neer
C G F G C
Oh baby, lê___, lê my neer
(## Lyrics Needed From Here ##)
[Bridge]
Eb Dm7 C Eb
Eb Dm7 C Eb
Eb Dm7 C Eb G C
## My apologies that this Tab is incomplete, but these are all the lyrics ##
## available on the internet. My Afrikaans isn't good enough to transcribe the ##
## remaining lyrics from the recording. If someone could kindly transcribe ##
## them I can complete the tab. Thank you. ##