Jan Blohm is a South African singer/songwriter. Infected with the blues he combines poetry with grungy rock. His voice is very raw and emotional. If you like world music, blues and songwriting you should listen to this guy! A good young talent with nice skills (guitarplaying could be better, but it fits the music and emotion).
Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!
Jan Blohm - Opgedra aan Dinsdag -------------------------------
Nota: NC = No chord
Luister na CD vir die ritme
[Intro]
CF
[Verse 1]
N.C. CF En ek voel hierdie swart koffie kom krap aan my dop CC butterflies en vulkane wat jy in my pyp in stop AmF maar roep gister want ek sweer ek was oraait AmF daars 'n song van Valiant Swart opgerol in my jeans se gatsak
[Verse 2]
NC C en die robots bly change F soos die kind in my C soos die vrou in jou F wat jy so styf aan vas hou Am maar eks heel oraait my dear F tragedie is tralies AmF en erens in Sidewalk Cafe val ek weer vir jou
[Verse 3]
N.C. C oor my whiskey glas F en oor my emosies C hier kan ek jou nie los nie F jy hoort in 'n bookshop by die see my dear Am en oor en oor dreun dit F en dat all together Am ek sweer ek bly forever F jou closet poet
[Verse 4]
N.C. shhh C die nag ontwaak F soos 'n kind so naak C tel jy die wolke F diep binne my my ? Am en ek hoop jy is oraait my dear F want al hierdie koue Am het my so onbetrokke F by jou heilige ontwaak
[Outro]
NC C slaap wel slaap nou F slaap wel slaap nou C slaap wel slaap nou F slaap wel slaap nou
* eindig met C *
Woorde & Musiek: Jan Blohm Tab: Oorspronklin van [email protected] deur Rudolph