[Intro]
C G C
[Chorus]
C
Ramaja, sy naam is Ramaja
G
Hy kom uit Afrika
C
Ek wil hom gunste vra
F C
Ramaja, toordokter Ramaja
Am
Sal jy vir my kan sê,
G C
waar liefde lê
[Verse 1]
C
Bietjie Brrr Mapa
G F
As hy dolos gooi, Lala la la laa
C
Bietjie Brrr Mapa
G F
Om die vure rooi, Lala la la laa
C
Rond-om trom
G F
Innie donker woud, Lala la la laa
C
Bietjie Brrr Mapa
G F
Issie liefde koud, Lala la la laa
Dm
Vra die geeste hom te bewaar
Dm
Hou hom weg van alle gevaar
Dm
Ek voel so koud
Dm
Hy's my behoud
G
Bring hom terug na my
[Chorus]
C
Ramaja, sy naam is Ramaja
G
Hy kom uit Afrika
C
Ek wil hom gunste vra
F C
Ramaja, toordokter Ramaja
Am
Sal jy vir my kan sê,
G C
waar liefde lê
[Verse 2]
C
Bietjie Brrr Mapa
G F
Bring die muti gou, Lala la la laa
C
Bietjie Brrr Mapa
G F
Waar die dupa brou, Lala la la laa
C
Rondom trom
G F
Gee my 'seblief 'n towerwoord, Lala la la laa
C
Bietjie Brrr bind hom vas
G F
met 'n liefdeskoord, Lala la la laa
Dm
Vra die geeste hom te bewaar
Dm
Hou hom weg van alle gevaar
Dm
Ek voel so koud
Dm
Hy's my behoud
G
Bring hom terug na my
[Chorus]
C
Ramaja, kou naam is Ramaja
G
Hy kom uit Afrika
C
Ek wil hom gunste vra
F C
Ramaja, toordokter Ramaja
Am
Sal jy vir my kan sê,
G C
waar liefde lê
[Outro]
C
Ramaja, kou naam is Ramaja
G
Hy kom uit Afrika
C
Ek wil hom gunste vra
F C
Ramaja, toordokter Ramaja
Am
Sal jy vir my kan sê,
G C
waar liefde lê