Em C G
ek is sonder kultuur gebore
D C Em
ek bly toevallig in Afrika
Em C G
ek praat toevallig Afrikaans
D C Em
daar’s baie min mense wat my verstaan
[Bridge]
Em C D
ek sluip deur die strate
Em C D
sonder rigting, sonder koördinate
Em C D
sondebok, verslaaf aan massamedia
Em C D G
slagoffer van prestasie-angs en
[Chorus]
D G D Em
paranoia Paranooija ah ah aaah
D G C Em
ons bid ons bly beskut terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk
G D Em
’n lewe met paranoia Paranooija ah ah aaah
D C Em
Afrika die vampier, beeldskone ondier
Em C G
oorlog is kultuur
D C Em
mens teen mens, mens teen natuur
Em C G
kom ons ignoreer maar wat ons in die gesig staar
D C Em
hier het ontstaan en hier sal ek vergaan
[Bridge]
Em C D Em
my eie dood bekommer my nie
Em C D Em
ek is nie meer bang vir die donkerte nie
Em C D
my hart klop net vinnig wanneer dit donker is
Em C D
slagoffer van prestasie-angs en
[Chorus]
D G D Em
paranoia Paranooija ah ah aaah
D G C Em
ons bid ons bly beskut terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk
G D Em
’n lewe met paranoia Paranooija ah ah aaah
D C Em
Afrika die vampier, beeldskone ondier
[Instrumental]
Em C G
Aaa afrika
D C Em
Aaa afrikaans
Em C G
Aaa afrikaner
D C Em
Afrika die vampier, beeldskone ondier