[Intro]
C G C G
[Verse 1]
C
Hoor die donner om die draai
G
Vreesaanjaend soos n haai
G
Dra geen helmet of n hoed
C
Want sy mullet pas hom goed
C
Silver buckle op sy belt
G
Bakkies Botha is held
G
Vir sy breakfast drink hy bier
C
Hy't haar foto teen muur
[Chorus]
C
Hy vry na stukkie van der merwe
F
Sy bly daar anderkant die blouberge
G
Cane en cola by die braai
G
Al haar poedels is gedye
C
En haar toonnaels groen geverwe
G C
Hy vry na stukkie van der merwe
F
Sy bly daar anderkant die blouberge
G
Met haar menthol sigaret
G
Opgesoefte hemelbed
C G
Bly sy alles wat hy het, bly sy alles wat hy het
[Verse 2]
C
Hy's die brand in brannewyn
G
Die geraas in stilfontein
G
Hy's die blaf in elke brak
C
Hy's die slym in elke slak
C
Braai sy wors onder die brug
G
Iron maiden op sy rug
G
Rugby rewwe maak hom suur
C
Tune sy engin met plesier
[Chorus]
C
Hy vry na stukkie van der merwe
F
Sy bly daar anderkant die blouberge
G
Cane en cola by die braai
G
Al haar poedels is gedye
C
En haar toonnaels groen geverwe
G C
Hy vry na stukkie van der merwe
F
Sy bly daar anderkant die blouberge
G
Met haar menthol sigaret
G
Opgesoefte hemelbed
C
Bly sy alles wat hy het, bly sy alles wat hy het
[Bridge]
Oh oh oh oh
F C
Brannas in die hanne as hy engines opbou
G C
Draai sy das om sy kop as sy beste pel trou
F C
Saterdag middag span hy uit by die dam
D G
en hy drink uit sy boot op sy favourite span
D
Yeah!!
[Verse 3]
D
Hoor die donner om die draai
A
Vreesaanjaend soos n haai
A
Dra geen helmet of n hoed
D
Want sy mullet pas hom goed
D
al is hy geen miljoener
A
n model of super ster
A
bly hy steeds n goeie bra
D
vir sy pelle en vir haar
[Chorus]
A D
Hy vry na stukkie van der merwe
G
Sy bly daar anderkant die blouberge
A
Cane en cola by die braai
A
Al haar poedels is gedye
D
En haar toonnaels groen geverwe
A D
Hy vry na stukkie van der merwe
G
Sy bly daar anderkant die blouberge
A
Met haar menthol sigaret
A
Opgesoefte hemelbed
D
Bly sy alles wat hy het, bly sy alles wat hy het
[Chorus]
A D
Hy vry na stukkie van der merwe
G
Sy bly daar anderkant die blouberge
A
Cane en cola by die braai
A
Al haar poedels is gedye
D
En haar toonnaels groen geverwe
A D
Hy vry na stukkie van der merwe
G
Sy bly daar anderkant die blouberge
A
Met haar menthol sigaret
A
Opgesoefte hemelbed
D
Bly sy alles wat hy het, bly sy alles wat hy het
[Outro]
A
Met haar menthol sigaret
A
Opgesoefte hemelbed
A
Bly sy alles wat hy het, [STOP PLAYING]
bly sy alles wat hy het