Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!
[Verse] C Vroumens jy moet weet Am Dat jy intieme gedagtes FC in my kop kom kweek
C Jy steel my met jou gees Am En jy neem my na plekke FCFC waar ek niks sal vrees
[Bridge] AmFC Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag AmFCG En ñ bottel vol vreugde om die hartseer weg te was
[Chorus] GFC Ek wil jou verf met al die kleure FC Ek wil jou proe my cabernet FC Ek wil jou voel jou warm liefde AmFC Oor jou skryf, lyn vir lyn AmFC Ek wil jou wys dit is net jy
[Verse] CCsusC Vroumens dis net jy CsusC Jy is so misterieus AmFCFC Jy laat my twyfel aan als wat ek weet
CCsusC Jou leefstyl so boheems AmFCFC Jy sal huil as jy bly is en lag as jy vrees
[Bridge] AmFC Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag AmFCG En ñ bottel vol vreugde om die hartseer weg te was
[Chorus] GFC Ek wil jou verf met al die kleure FC Ek wil jou proe my cabernet FC Ek wil jou voel jou warm liefde AmFC Oor jou skryf, lyn vir lyn AmFC Ek wil jou wys dit is net jy
[Verse] CCsusC Jy skets met woord en mond AmFCFC Iets so goed soos jy is dalk net ongesond CCsusC Ja Delila jy CAmFC Jy sal altyd jou sin kan kry