Karen Zoid (born Karen Louise Greeff) is a female South African rock artist, with both vocal and guitar talent. From busking in Johannesburg to national treasure. Her current band members are Henry Steel Jnr (guitar), Schalk van der Merwe (bass guitar) and Tim Rankin (drums). They are sponsored by Levi's as part of their support of various South African artists.
She was born, on 10 August 1978, in Brussels, Belgium, to a South African diplomat, and grew up there and in Johannesburg.
Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------##
Artist: Karen Zoid Song: Jan
TAbbed: Gideon Breytenbach Vir enige voorstelle nog Karen Zoid Tabs enige iets kontak my asb. [email protected]
-
Hiers die cords wat gebruik word in die song EADGBe
Artist: Karen Zoid
Song: Jan
CGAmF Ek het in jou vas geloop, na vyf jaar. CGAmF Almal het gekuier in die ou bar.
CG En toe's dit jy, met jou wyn, AmF en jou cool- job, in Kaapstad. CG Dis jy wat so paint, AmF en jy skilder mooi skaduwees.
CG En jy vra vir my, AmF "kan ek vir jou iets kry om te drink." CG En jy kyk vir my, AmF en ek voel asof jy weet wat ek dink.
CGAmF Ek's bly dat jy met my kom praat het. CGAmF Gaan uit en maak jou verskil CGAmF Jy weet dat ek uitgelaat is, CGAmF en dis die rede hoekom ek saam met jou kan chill.
AmF Ons almal vat maar wat ons kry. CG Daar's `n plek vir jou en my, AmF in die hoek tussen gister en vandag. CG Maak jou los, hou nou vas aan my
Al die spore van my woorde, van my woorde.
Word verlore.
En ons skoene keer die skerpioene.
Ek stuur vir jou `n duisend soene.
Onheil steeds in my vermoede,
geraamtes hang in die verlede
Ek kan onthou [x7]
onthou van jou.
Jan, jy's `n beautiful man, jy sal baie vêr gaan.
Al is die wêreld krom en skeef,dink ek jy sal oorleef,
want jy's sag maar jy's trots, onthou dit as jy kan.
AS ENIGE IEMAND NOG KAREN ZOID TABS HET SUBMIT DIT ASSEBLIEF. THANX