Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!
[Intro] F#mD Lei my na die water. F#mD Lei my na die water.
[Verse 1] F#m Lei my na die water. DA Waar jy jou seer weg was. F#m Oh balsem my wonde. DA Met die tou op die gras.
F#m Wys vir my die leemte, DA waar ek in jou hart pas. F#m Oh lei my na die water,na die water DA waar jy jou seer weg was.
[Chorus] DA Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het. DA Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet. F#mE Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet. DC# Net die hemel weet hoe lief - F#mD hoe lief ek jou het.
[Verse 2] F#m Skryf vir my jou drome, DA op gebleikte glas. BmF#m Vertel my van jou liefde, DA vir die donker nag.
DAF#m Gee my asem gee my lewe. DA Dalk net 'n bietjie sig. F#m Skryf vir my jou drome - ja jou drome, DA op gebleikte glas.
[Chorus] DA Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het. DA Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet. F#mE Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet. DC# Net die hemel weet hoe lief - F#mD hoe lief ek jou het.
[Bridge] DAF#m Ooohohoowooooahoa wooah (X3)
F#m Lei my na die water. F#m Lei my na die water.
[Chorus] DA Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het. DA Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet. F#mE Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet. DC# Net die hemel weet hoe lief - F#mD hoe lief ek jou het.
DA Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het. DA Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet. F#mE Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet. DC# Net die hemel weet hoe lief - F#mD hoe lief ek jou het.
[Outro] F#m Lei my na die water. F#m Lei my na die water.