Mel Botes - Katryn
1ste Vers:
Em C
Net soos die lewe in die rigting
G D
In die strate van jou hart
Em C
Daar's soveel redes en gebedes
G D
Om net happy te kan wees
Em C
Jy voel verneder en soms weer beter
G D
Soos hul heeltyd met jou speel
Em C
Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos
G D Dsus4 D Dsus4
In die rondte om-en-weer
Refrein:
G C G D
Oohoo en iewers is jy vry
G C G D
Oohoo jy's die heeltyd hier by my
Em C G D
en as jy eendag op 'n grys reëndag alles terug wil hê
Em C D G
Dalk net 'n oomblik of vir altyd, Katryn
2de Vers:
Em C
En in die strate van ons home-town
G D
Is jou warm memories hier binne my
Em C
Onthou jou skoppelmaai en die OBS
G D
Op jou pa se snoekertafel en jou lekker woltrui
Em C
En ek mis jou babe, en jou soene
G D
Soos jy heeltyd met my speel
Em C
Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos
G D Dsus4 D Dsus4
In die rondte om-en-weer
Refrein
3de Vers:
Em C G D
Ek het vanoggend daardie beautiful vuur en jou oë onthou
Em C G D
En die wonder van jou woede-blits wat ek oor en oor aan herkou
Em C
En ek mis jou en jou soene
G D
Soos jy heeltyd met my speel
Em C
Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos
G D
In die rondte om-en-weer
Refrein