[Intro]
D Bm7 G A
[Verse 1]
D Bm G A
Die sekelmaan het vir my gesê,
G A Bm
dat jy een keer 'n maand
G A
in sy kurwe gaan lê
G A
En vol maan en half maan,
F#m Bm
het jaloers net teruggestaan
G D
Want die stories van jou hart,
A Bm
was net vir sekelmaan
G D
Die stories van jou hart,
A D
was net vir sekelmaan
[Verse 2]
D Bm G A
En elke aand by jou kamervenster uit,
G A Bm
wag jy vir belewenis
G A
wat jou hart na terug sal kyk
G A
En sê dit is die dag,
F#m Bm
wat elke hart al lank voor wag
G D
Jy sou nog n rukkie wag,
A Bm
nog n rukkie elke nag
G D
Jy sou nog n rukkie wag,
A D
nog n rukkie elke nag
[Instrumental]
D - Asus4 - D - A
[Verse 3]
D Bm G A
Ek wou hom vra hoe het hy jou hart gekry,
G A Bm
toe het hy in die mis
G A
voor die oggendson verdwyn
G A
En jou hart was gebreek,
F#m Bm
het in stukke rondgelê
G D
Want daars soveel wat jou hart,
A Bm
nog vir hom wou sê
G D
Daars soveel wat jou hart,
A D
nog vir hom wou sê
[Bridge]
G D A Bm
Dra my hart, oor die berge
G D A Bm
Dra my hart, oor die see
G D A Bm
En dra my hart, saam met jou
G D A
Want dis al wat ek het om vir jou te gee
[Instrumental]
D Bm G A
D Bm G A
[Verse 4]
D Bm
Ek vat my kans en ek stap na jou
G
Want ek wou vir jou sê dat my,
A
gedagtes draai om jou
G A
En die kurwe van my hart,
F#m Bm
is vir jou net oopgelaat
G D
Jy kan hier kom lê,
A Bm
n rukkie elke aand
G D
Jy kan hier kom lê,
A D
n rukkie elke aand.