Francois Badenhorst (born in Brakpan, Gauteng, South Africa), better known by his stage name Francois Van Coke, rose to fame as the iconic front man of legendary South African rock bands Fokofpolisiekar and Van Coke Kartel. On the 8 April 2015, Francois launched his self-titled debut solo album and kicked his solo career into gear with the release of the most poignant ballad of that year – Toe Vind Ek Jou featuring Karen Zoid. It was the first Afrikaans
Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!
Hier is die chords van die liedjie "Dit raak beter (as jy ouer raak) van Francois van Coke se nuwe album, Hierdie is die lewe. Die strumming is maar n basiese DD UDU DD patroon.
[email protected] vir enige requests of as julle glo iets moet verander. Geniet hom!
[Chorus] DEA Dit raak beter as jy ouer raak DEA en my kop voel minder deurmekaar DEAEF#m verantwoordelikheid mors al my tyd en geld DEA dit raak beter as jy ouer raak
[Verse 1] A Toe ek 'n tiener was E en raad skaars was F#mE hartgebroke seun B hartseer en alleen A die somer was lank EF#m in die buitekamer van die pastorie A los sigaret B rook in die bed
[Chorus] DEA Dit raak beter as jy ouer raak DEA en my kop voel minder deurmekaar DEAEF#m verantwoordelikheid mors al my tyd en geld DEA dit raak beter as jy ouer raak
[Verse 2] A Deur die jare E stoei deur die skare F#mE mense wat skree B ek wat vergeet AEF#m herinner my weer van die konstante oor en oor A ander dorp B selle stront
[Chorus] DEA Dit raak beter as jy ouer raak DEA en my kop voel minder deurmekaar DEAEF#m verantwoordelikheid mors al my tyd en geld DEA dit raak beter as jy ouer raak
[Bridge] D Ek het niks meer nodig nie E miskien weet ek eintlik nie F#mA miskien praat ek net teveel D moenie my vertrou nie E kan nie als onthou F#mB was meeste van die tyd verveeld
[Chorus] DEA Dit raak beter as jy ouer raak DEA en my kop voel minder deurmekaar DEAEF#m verantwoordelikheid mors al my tyd en geld DEA Dit raak beter as jy ouer raak x3