Hierdie groep herdefinieër die term “Tuindwergie”. Al wat hulle in gemeen het met die tradisionele verwysing, is dat meeste van die lede nie veel hoër staan as die tradisionele keramiekdwergies in mense se tuine nie. Die samestelling van die groep is wiskundig eenvoudig. 2 Broers + 2 Broers = 4 Bra’s.
Pieter de Jager is die vocalist en akoestiese kitaarspeler In die band – ook bekend as Die Kort Dwerg. Hy was voorheen deel van die groep “Revolusie” - het baskitaar en backing vocals gedoen
Quatro anos de trabalho duro!Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!