Dans Dans Lisa is the acoustic side-project two of Afrikaans Rock's leading frontmen, Bouwer Bosch of Straatligkinders and Deon Meiring of Glaskas. The group is most well known for their single "My Eks(kuus)" which has had considerable play on MK. In November 2010 the group released their first album - Die Gids Vir Grootword.
¡Cuatro años de duro trabajo!Este mes de mayo cumplimos cuatro años al aire. Seguimos trabajando en la difusión de este maravilloso instrumento, ¡gracias por participar en nuestra historia!
D Gisteraand het die wêreld vergaan G Vanoggend het ek wakker geword
En ek het steeds bestaan BmA Ek dink dit was my skuld , ek dink dit was G en die's my tweede kans
Verse 2:
D Dit was anders as gewoonlik
Die nag het om die liggies gedans G Almal was vrolik, mense het mekaar verstaan BmA daar was musiek soos stilte daar was G en dit was mooi en ek was daar
Chorus:
DA7Bm Gisteraand het die wêreld vergaan (Gisteraand) BmDG Gisteraand het die wêreld vergaan (Wêreld vergaan) GD Gisteraand het die wêreld vergaan en ek was daar
Verse 3: D Vanoggend was die mooiste
Alles het meteens bedaar G ek het weer 'n kans gestaan
soos die son opkom het die reën geval Bm Word wakker, word wakker, AG alles is nog soos dit was en ons is hier