¡Cuatro años de duro trabajo!Este mes de mayo cumplimos cuatro años al aire. Seguimos trabajando en la difusión de este maravilloso instrumento, ¡gracias por participar en nuestra historia!
B Kan jy my sê E5G#m Kan jy my sê waar ek my hart moet neerlê E Hy is moeg om oorgeloop te word
B Ek het probeer E5G#m Ek het probeer om self die pleisters op te plak
Maar dis moeilik EB dis moeilik sonder jou
B Dit help nie ek kla nie E5G#m Dit help nie ek vra ook vrae nie G#m Vergeet die verlede
En groet die hede
Chorus B My hart hy lê by jou dis al E Plek waar ek hom vertrou jy het G#m Gesê jy sal hom styf vashou E Terwyl ek jou hart soek
B By jou B By jou E Ek soek by jou E By jou E#m Hy lê by jou E#m By jou E Hy lê by jou E My hart hy lê by jou
(Instrumental) BE5G#mE
B Kan ek jou sê E5G#m Kan ek jou sê dat ek nog meer saam jou wil hê EB Want my hande voel so tuis by jou
B Sal jy my weer E5G#m Sal jy my weer leer om gewoontes af te leer G#m Want dis moeilik
Dis moeilik sonder jou
B Vir lank nie gepraat nie E5 Te lank nie aan jou geraak nie G#M Ek voel hoe ek bewe
Jy laat my lewe
Chorus B My hart hy lê by jou dis al E Plek waar ek hom vertrou jy het G#m Gesê jy sal hom styf vashou E Terwyl ek jou hart soek
B By jou B By jou E Ek soek by jou E By jou E#m Hy lê by jou E#m By jou E Hy lê by jou E My hart hy lê by jou
bridge BsusF#5 Wag vir my dit gaan die moeite werd wees B5 Wag vir my dit gaan die moeite werd wees G#mF#5 Wag vir my dit gaan die moeite werd wees B5 Wag vir my dit gaan die moeite werd wees F#sus2E5 Wag vir my dit gaan die moeite werd wees