G 355433
[Vers 1]
G A
Gee vir my 'n rede waarom ek moet betaal met my lewe.
Bm D
Jy gee vir my soen en jy stap verby ek sal hierdie duiwels wegjaag.
G A
Jy staan daar in jou goddelike gewaad en dit maak my kwaad
Bm D
as ek dink aan alles wat ons agterlos as die maan vir die son moet plek maak.
[Voor-Koor]
G Bm D G
En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou sê dat ek jou gaan verniel,
G Bm D
Maar tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag sê:
[Koor]
Bm G
Ek wil vir jou siiiiiiiiing.
D
Ek wil vir jou skree.
Bm G
Ek wil met jou liefde maak
D
en dit alles vir jou gee.
Bm G
Ek wil vir jou siiiiiiiiing.
D
Ek wil op jou skree.
Bm G
Ek sal jou oorlog gaan veg.
D
Ek sal bloei vir jou ek sweer.
[Vers 2]
G A
My wang lê teen jou hand jou belofte konstant, gee ‘n teken
Bm D
Die hemel weet kan jy nog daai oggend onthou ek’t gestaan en geklou aan jou wese.
G A
Het die einde dalk begin, want die tyd raak nou min, jy trap
Bm D
spore tog bly ek verlore in elke woord wat in die gange van jou oë weergalm.
[Voor-Koor]
G Bm D G
En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou sê dat ek jou gaan verniel
G Bm D
en tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag sê:
[Koor]
Bm G
Ek wil vir jou siiiiiiiiing
D
Ek wil vir jou skree
Bm G
Ek wil met jou liefde maak
D
En dit alles vir jou gee
Bm G
Ek wil vir jou siiiiiiiiing
D
Ek wil op jou skree
Bm G
Ek sal jou oorlog gaan veg
D
Ek sal bloei vir jou Ek sweer
[Brug]
Bm G
Ooooohoooo ooooohooooo ooooohooooo
D
Ek wil vir jou skreeu
Bm G
Ooooohoooo ooooohooooo ooooohooooo
D
Ek sal bloei vir jou ek sweer
[Koor]
G A
Ek wil vir jou siiiiiiiiing
Bm
Ek wil vir jou skree
D G A
Ek wil met jou liefde maak
Bm
En dit alles vir jou gee