¡Cuatro años de duro trabajo!Este mes de mayo cumplimos cuatro años al aire. Seguimos trabajando en la difusión de este maravilloso instrumento, ¡gracias por participar en nuestra historia!
Alles is OK G Jou dag was goor D want jou girl het jou gedrop EM Jy't rugby gespeel C en jou skouer gepop
En al jou cd's is gesteel al jou Valiant en Koos Vir Kersfees kry jy Patricia Lewis
Dan sing jy GD Alles is OK, alles gaan verby EMC die lewe is te kort om suur te word GD Alles is OK, alles gaan verby EMC die lewe is te kort om suur te word GDEMCGDEMC Want alles is OK en alles gaan verby GDEMC die lewe is te kort om suur te word GDEMC Die lewe is te kort om suur te word
Jy't jou pa se kar afgeskryf te veel bier in die lyf Die pregnancy test is blou en jy't gedink sy is safe
En jy't die kunstefees gemis want jou ouma het verjaar Toe jy terugkom hoor jy almal was daar En dit was die party van die jaar!!
Dan sing jy GD Alles is OK, alles gaan verby EMC die lewe is te kort om suur te word GD Alles is OK, alles gaan verby EMC die lewe is te kort om suur te word GDEMCGDEM Want alles is OK en alles gaan verby GDEMC die lewe is te kort om suur te word GDEMC Die lewe is te kort om suur te word
Gedoen deur: Anneke Basson Dis my siening van die lied en ek is jammer as dit sleg klink vir jou. Enige raad stuur asb. na [email protected]
Done by: Anneke Basson This is my version of the song and I'm sorry if it doesn't satisfy you. Send any advice to [email protected]