[Verse]
F# B D#m
Hoër as wat ek kan kyk
F# B F#
Verder as waar drome reik
C# D#m B
Soos die hemel bo oor my
F# C# F#
Oneindig groot is jy vir my
F# B F#
Jy's 'n wonderwerk geleen
F# B F#
Uit ’n ander wêreld heen
C# A# D#m B
Soos my asem binne my
F# B F#
Vir altyd bly jy deel van my
[Chorus]
B
My hele hart
C# F#
Lê ek voor jou neer
B
My hele hart
C# A# D#m
behoort aan jou en meer
C# B
As tyd vergaan
A# D#m C#
en môre kom nie meer
B
Wil ek rus by jou
F# E
naby jou ek gee
C#
My hele hart
F#
My hele hart
[Verse]
G C Em
Winde van verandering
G C G
Liefde sal ons nader bring
D Em C
Ver van gevare trane vrees
G D G
My liefde sal daar by jou wees
[Chorus]
C
My hele hart
D G
Lê ek voor jou neer
C
My hele hart
D B Em
behoort aan jou en meer
D C
As tyd vergaan
B Em D
en môre kom nie meer
C
Wil ek rus by jou
G F
naby jou ek gee
D
My hele hart
[Bridge]
Em D C
In die spore van die storms staan ons saam
Em D C
Deur die donker weer staan ons in liefde saam
D
In liefde saam