[Verse 1]
D A Bm G D
U was een, een alleen, toe U bloed vir ons laat vloei
A Bm G D
Van die kruis op Golgota, tot aan die voet van Afrika
A Bm G D
Hoor ons vlaktes, son en see, laat die kranse antwoord gee
A Bm G
U is Koning U regeer, U’s nog altyd God so...
D Bm A G D Bm Em F#m G A
Daarom sal ons dankbaar wees in hierdie land wat God ons gee
[Chorus]
D A Bm G D
Laat die nag ontvlam in die lig van lof, die lied verrys tot die eer van God
A G A
Laat die wêreld hoor: Ons Koning kom
D A Bm G D
Ons is een in God en een van hart,word hierdie kerk wat God verwag
A G A
die wêreld hoor: Ons Koning kom
[Verse 2]
D A Bm G D
Ons is een, nooit alleen, in die land wat God ons gee
A Bm
Om hier te leef, volk te wees
G D
Dat die wêreld Hom kan sien
A Bm G D
Gee ons liefde vir mekaar, gee ons naastes om te dra
A Bm
Ons leef met hoop, ons leef met lof
G
Ons leef in Afrika so...
[Bridge]
D A G A
Laat ons U kerk in die land word o Heer
Bm A G A
Met liefde en vreugde U hande kom wees
Em A D G
Laat hierdie mense se lewens getuig
Em A Em A Em A D A G D G A
Dat Bloemfontein weet, dat Afrika weet, dat die wêreld kan weet U regeer!