OP VASTE FONDAMENTE
A Asus4/D
Op vaste fondamente
F#m7 E
Het God Sy Kerk gebou
A Asus4/F#
Apostels en Profete
F#m7 E
Het ons dit toevertrou:
C#m7 D
Die Koning van die hemel
A/E E
Herskep deur Woord en Gees
F#m Bm
Verlorenes op aarde
D Esus4
Dat hul Sy volk kan wees
A Asus4/D
Hy roep uit alle volke
F#m7 E
n Volk vir Hom tesaam
A Asus4/F#
Een in geloof en werke
F#m7 E
Een in Sy Heil'ge Naam
C#m7 D
Hy gee die brood die beker
A/E E
Hy gee die Heil'ge doop
F#m7 Bm
Om hulle te verseker
D E sus4
Ek het jul duur gekoop
A D (2)
Ja Hy lê die steen
A/E E
Hy is die Rots
A/C# D/B
Sy fondament is vas
A
Hy is God
E
O ja, Hy is (herhaal chorus)
A Bm7 D E A
Ja, Hy is God
A Asus4/D
O Heer skryf in ons harte
F#m7 E
dat ons dit nooit vergeet
A Asus4/F#
Al pynig ons die smarte
F#m7 E
Al martel ons die leed
C#m7 D
Die kruis van ons Verlosser
A/E E
Sluit vergesigte oop
F#m Bm
In 'n verwarde wêreld
D Esus4
Brind dit weer vaste hoop
Chorus 2x
D G2 (3)
Ja Hy lê die steen
D/A Asus
Hy is die Rots
Bm G/E
Sy fondamente is vas
D/F#
Hy is God
A
O ja, Hy is
G2
Hy lê die steen
D/A Asus
Hy is die Rots
Bm G/E
Sy fondamente is vas
D/F#
Hy is God
A
O ja, Hy is
D Dsus D G/D Dsus D G2/D
Ja, Hy is God