[Intro]
D Em A G A
[Verse]
D
Die bybel het gesê
as jy net iets wil hê
Em
Moet jy net daarvoor vra
A
Nou wat staan my dan te doen
Ek wil nie baie meisie soen
G A
maar net vir haar
[Verse]
D
En as die Here my wil seën
Met so 'n meisie drie in een
Em
Sal ek haar trou
A
Ek sal vir altyde by haar bly
Ek sal haar aantrek soos 'n trui
G A
ohhh - hohoho
[Chorus]
D
O Here gee my net 'n vet vrou vet vrou
Em
Sy moet my altyd op my plek hou
A
Sy kan my warm in die bed hou
G
Sy kan my in haar rolle toe vou
A D
Jaaaaa, oohhhh dis lekker!
[Interlude]
(The D of the intro starts above the word "lekker)
Em A G A
[Verse]
D
Daar’s baie meisies mooi en sag
Daar’s baie models wat nog wag
Em
So baie opsies
A
Maar wat sal ek my tog steur
G A
aan al daai girls so uitgeteer en anareksies
D
Ek wil geen trophy troue hê
ek het lankal mos gesê
Em
jy kan maar hou
A
Want sy’s dunner as ’n stok
wat help dit om te jok
G A
ek soek beskerming teen die koue
[Chorus]
D
O Here gee my net 'n vet vrou vet vrou
Em
Sy moet my altyd op my plek hou
A
Sy kan my warm in die bed hou
G
Sy kan my in haar rolle toe vou
A
Jaaaaa,
D
O Here gee my net 'n dik stuk dik stuk
Em
Ek sal al haar tiete insluk insluk
A
Ek like daai grotes so veskriklik verskriklik
G
SO here gee my net ’n dik stuk dik stuk, jaaa
A D
Jaaaaa, oohhhh dis lekker!
Amen, laat U wil geskiet.