[Intro]
A E
[Verse 1]
A
Kind van die somer,
E
wat kan ek jou bied -
A D A
'n paar maanligdrome
E
'n sprokie, 'n lied;
A C
die wêreld as woning
D E
die veld as 'n bed?
C E
Want dit, dit is al
A
wat ek het.
[Verse 2]
A
Vra jy net vriendskap,
E
net een wat verstaan;
A D A
of droom jy van liefde
E
wat nooit sal vergaan?
A C
Dan loop ons paaie
D E
hier uitmekaar,
C E A
want ek is n droom swendelaar
[Verse 3]
D E A
Miskien sal jy nog eendag
E A
verstaan; wie weet miskien?
A
Die goue kastele,
E
geskep deur jou hand,
D A
sal een-een verbrokkel,
E
want kyk; dis net sand.
[Verse 4]
A C
Elkeen verloor mos maar
D E
wat hy vergaar.
C E A
Maar ek, bly n droom swendelaar.
[Outro]
C E A
Ek, bly n droom swendelaar.