https://www.youtube.com/watch?v=x_fWAKD_azg
Stumming : Picking
[Intro]
e -----0---5---------0------------------0---5----------0-0---
b -2----------3--2-------------------------------------------
g -2-2---2----4--2-2---2-------4---2--2---2------------2-2---
D ---------------0---------4-h5---------------------0--0-0---
A -0-------------------------------0----------5-4-2-0--------
E -----------------------------------------------------------
[Vers 1]
A D
Ou Kaapstad was van altyd af nog baie mooi vir my
A F#m D E
en ek sou baie graag net hier teen Tafelberg wou bly
A
waar die Kaapse Dokter dikwels kwaai
D
oor Duiwelspiek die stad indraai
A D E A
en als wat leef en beef die baai wil inwaai
[Vers 2]
A D
Waar jy ook vandaan kom, daar’s ‘n plekkie vir jou êrens hier
A F#m D E
‘n snelweg selfs, van Seepunt af, wat lei na nêrens nie
A
maar Rhodes staan sonder woorde
D
in die tuin en wys my waar die noorde is
A D E A
en weet ek dis na jou wat ek verlang
[Koor]
D E A F#m
Want my huis is waar my hart is en my hart is daar by jou
D E A E
Al die vreugde van ou Kaapstad is teen jou gemeet maar flou
D E A F#m
want my huis is waar my hart is en my hart is in my motor
D E A F#m
wat die N1 roete noord volg tot by jou, tot by jou
D E A
Wat die N1 roete noord volg tot by jou
[Vers 3]
A D
Toe Dias hier verby is op die ruwe rug van ‘n stormsee
A F#m D E
het hy die plek die naam, Stormkaap gegee
A
Miskien het hy ook op daardie dag
D
ook na sy huis verlang
A D E A
soos ek vanaand teen Tafelberg se hang
[Koor]
D E A F#m
Want my huis is waar my hart is en my hart is daar by jou
D E A E
Al die vreugde van ou Kaapstad is teen jou gemeet maar flou
D E A F#m
want my huis is waar my hart is en my hart is in my motor
D E A F#m
wat die N1 roete noord volg tot by jou, tot by jou
D E A
Wat die N1 roete noord volg tot by jou