Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand
G A F#m G D A
Hy wat in die skadu van die Allerhoogste sit in die geheime plek
G A F#m G D A
Sal vir God kan se: U is my bergvesting my toevlug op wie ek vertrou
Bm G D
Want U, U sal my kom haal it die diepste donker plekke waar ek
A Bm G
Omring word deur die doodsgevaar, ja U vlerke vou my toe
D A
Onder U troue vleuels vind ek my skuiling U vere is my skild, my bevryding
D A Bm G
Ek sal nie bang wees nie vir die onheil in die nag of verwoesting in die dag
D A Bm G
Ek sal nie bang wees nie al val ‘n duisend aan my sy of tien duisend hier langs my
Bm A G D
Ek sal nie bang wees nie
G A F#m G D A
En hier kruip ek weg in die hoogtes by die Hoogste alles veilig in U hand
G A F#m G D A
Buite die bereik van die vyand en sy magte omring deur engele aan elke kant
Bm G D
Want U, U laat my dra veilig oor alles wat verskeur, vergiftig
A
U vergruis elke aanval wat op my gerig is
Bm G
U sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhet
D A
Omdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes hou
Bm G
En wanneer ek weer die pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoor
D A
My verwoesting sal U elke keer keer en vir altyd my met U redding eer