C G F G
Vanoggend lê die mis weer op die water
C G F G C G F G
En ek voel so gerus, want ek weet jy kom later na my
C G F G
En al die ander mense staan my nie aan nie
C G F G C G F G
Want al die ander mense weet nie waaroor ons liefde gaan nie
Koor:
F
En geduldig sit ek hier en wag
F F G
Tot aan die einde van die dag
C G F G
Want saans as die wind deur die bome kom waai
C G F G
Drink ons vonkelwyn tot die haan begin kraai
C G F G
Dis die liefde in jou oë wat jou hartstog verraai
C G F G
En die winde van drome laat waai
C G C
Wat die winde van drome laat waai
C G F G
Vanmiddag lê die bote op die dam
C G F G
Jy sê jy's lief vir my, my kniëe word lam
C G F G
Op elke droom klink ons 'n glasie
C G F G C G F G
'n lewe van saam wees lê voor, daar's niks wat ons haas nie
Koor
Koor ( x 2)
Woorde & musiek: Gian Groen