[Intro]
E G#m A B E
e|----------12--11----------------12--11-9-11------------------12--11-------|
B|-12-12-12---------12----12-12-12-------------12-----12-12-12---------12---|
G|--------------------------------------------------------------------------|
D|--------------------------------------------------------------------------|
A|--------------------------------------------------------------------------|
E|--------------------------------------------------------------------------|
G#m A B C#m
e|----------12--11-9-11----9---------------------------|
B|-12-12-12-------------12---10-12---10----9-----------|
G|--------------------------------13----11---9--11--9--|
D|-----------------------------------------------------|
A|-----------------------------------------------------|
E|-----------------------------------------------------|
[Verse 1]
C#m B A E
Jy staan alweer voor my deur en se ek moet jou weer terug neem
C#m B A E
Jy wat my talle maal so seer gemaak het en dan net lag
C#m B E A
Jy wat ander manne vat en dan dink dis net 'n spel
[Pre-Chorus]
A E B
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
[Chorus]
E G#m
Ek wil jou nooit weer sien nie
A B
Die lewe is te kort daarvoor
E G#m
Ek wil myself geniet
A B
Daar bly nog duisend vreugdes oor
C#m
Ek wil myself bevry
F# A
Om nooit nooit weer deur een soos jy te ly
B
Toe loop nou
E
Ek wil jou nooit weer sien nie
[Verse 2]
C#m A E
Ek, ek is gelukkig nou en as ek aan jou dink wil ek lag
C#m B A E
Om te weet dat ek wees sonder die seerkry van jou onttrou
C#m B E A
Jy het lank genoeg gestaan toe loop en gaan jou gang
[Pre-Chorus]
A E B
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
[Chorus]
E G#m
Ek wil jou nooit weer sien nie
A B
Die lewe is te kort daarvoor
E G#m
Ek wil myself geniet
A B
Daar bly nog duisend vreugdes oor
C#m
Ek wil myself bevry
F# A
Om nooit nooit weer deur een soos jy te ly
B
Toe loop nou
E
Ek wil jou nooit weer sien nie
[Outro]
F E
En in die more more sal dit anders wees
F E B
En ek gaan lewe lewe sonder jou
[Chorus]
E G#m
Ek wil jou nooit weer sien nie
A B
Die lewe is te kort daarvoor
E G#m
Ek wil myself geniet
A B
Daar bly nog duisend vreugdes oor
C#m
Ek wil myself bevry
F# A
Om nooit nooit weer deur een soos jy te ly
B
Toe loop nou
E
Ek wil jou nooit weer sien nie
A B
Toe loop nou
E
Ek wil jou nooit weer sien nie
A B
Toe loop nou
E
Ek wil jou nooit weer sien nie