Disselblom is a very relaxing band, that sings in Afrikaans. A good variation in songs. Love songs, Social command, very relaxing songs. Good music, especially, if you like the Afrikaans language.
¡Cuatro años de duro trabajo!Este mes de mayo cumplimos cuatro años al aire. Seguimos trabajando en la difusión de este maravilloso instrumento, ¡gracias por participar en nuestra historia!
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------##
Song: Voete van Johannesburg Groep: dDisselblom Album: Goud en Marog Getab deur: Frostie
Voete van Johannesburg - dDisselblom
INTRO: EmAmEmAm
Em Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou Am En 'n lyf in die na nag koue
Buite brand winter vure CD En aan die binnekant begin... Em Beginne dit ook te reen
Em Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou Am En vrolike vars vriende
Elke dan en wan en nou CD En emosies op 'n soektog na iets Em Jy nie geweet het jy na soek nie
KOOR:
FC Vir elke alchie, elke junkie GAm Space kadet en buttonhead FC Vir elke alchie, elke junkie GAm Space kadet en buttonhead FC Vir elke alchie, elke junkie GAm Space kadet en buttonhead FC Sit in stilte, word 'n vroedvrou GEmAmEmAm Stukkies dood, geleen op apro
Em Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou Am Suutjies soos spioene
Kom die kinders van die nag nou C Maar ontydig soos soldate DEm So bom die bleekwit nuwe dae
Em Gee my old Brown Sherry
Om my hand vas te hou Am Vir die honger dooie hart
Wat die groter dors onthou CD En met sonar stuur die stad sy bagasie???? (Help my met die lyn asb! Ek het nie 'n clue nie!) Em Net-net nog sy voete
KOOR:
BRUG:
C En hier sit ons nou FCGG Elkeen met 'n hangover en skuldgevoel FG En 'n bottel Old Brown Sherry en 'n hart in die hand FGFG Stywer vas te hou, stywer vas te hou
Teen die voete van Johannesburg
KOOR:
Woorde en musiek deur Anton Goosen
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Ek weet dis Anton Goosen se song, maar sy goed mag mos nie op die net verskyn nie. Geniet dit, dis 'n puik song. E-mail my gerus by [email protected]
--------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------