[Intro]
D Bm A G
[Verse 1]
D Bm A G
U hang elke ster inplek, U spreek lig, en breek die duisternis.
D Bm A G
U hou die heelal in U hand, blaas U asem, met nuwe lewe.
[Interlude 1]
D Bm A G
[Verse 2]
D Bm A G
U verander stof na vlees, en vorm die klei, na U beeld.
D Bm A G
U roep die more uit die nag; en bring vrede, elke nuwe dag.
[Chorus]
D Bm G D A
Die Hemelruim, die son en maan, sing van U grootheid, sing van U krag.
D Bm G D A
Die diepste see, die doogste woestyn, sing van U almag, sing van genade.
[Interlude 2]
D A F#m Bm D Bm A
(Hande klap) ……… wooooh