F C G C
C F C G C
Kom tog saam, jy lyk so skaam
C F C
Kom tog saam, jy lyk so skaam
G C
Se my tog wat is jou naam
C F C G C
Kom tog saam, jy lyk so skaam
C F C
Kom tog saam, jy lyk so skaam
G C
Se my tog wat is jou naam
C F C G C
Hoekom het jy my nie gese, dat jy vir my wil he
F C G C
nous daar troebelwatertjies, van my enkels tot my kies
C F C G C
Hoekom het jy my nie gese, dat jy vir my wil he
C F C G C
nous daar troebelwatertjies, van my enkels tot my kies
C G F C
Ek is `n winderverwaaide kaalvoetklong ek gee gin flinter om
C G F C
My rug het almal alle swaarkry saam, maar reguit kop na bo
C F C
Hier gat ek nou, my kniee vou
G C
hou maar aan net wat ek het
C F C
Al moet ek sterf ek gat hom werf
G C
al is dit net asbrood en hardevet
C F C
Hier gat ek nou, my kniee vou
G C
hou maar aan net wat ek het
C F C
Al moet ek sterf ek gat hom werf
G C
al is dit net asbrood en hardevet
C F G C
Bokkie se my reg, is ek goed of is ek sleg
C F G C
ek wil dit nou weet, of het jy my al vergeet
C F G C
Bokkie vat jou sloop dat ons na ma se huis toe loop
C F G C
Vloek en skel is niks, maar jaloers is liederlik
C F G C
Vloek en skel is niks, maar jaloers is liederlik
F C
In die skerm loop dit hoog,
G C
hierdie voet staan daar hoog en droog
F C
dis die boeties wat daar brou
G C
met vleis en `n helse skreeu
F C
In die oond bak die brood
G C
Die vetderms gee `n eina skoot
F C
Al die bokkies kom vervoer
G C
op die werf se groot rumoer
F C
Ek is dik gelap maar skoon
G C
Ja ek is dik gelap maar skoon
F C
Op ons lappliesland is plek
G C
vir `n man wat hard wil werk
F C
Ek is dik gelap maar skoon
G C
Ja ek is dik gelap maar skoon
F C
Op ons lappliesland is plek
G C
vir `n man wat hard wil werk
C G
Wie se kind is jy, wat my so verlei
G C
weet jou ma van jou, wat so aan my klou
C G
Het jy jou ma gevra of jy mag ringe dra
G C
jou neusie is nog nat, maar jy wil aan my kom vat
C
Laat staan nou net jou steitigheid,
G C
jy soek vir moeiligeid
C
Laat staan nou net jou steitigheid,
G C
jy soek vir moeiligeid
C
Laat staan nou net jou steitigheid,
G C
jy soek vir moeiligeid
C G
Kan jy nie ou kind, jy dra dan nog `n lint
G C
ek is `n korrelkop jy sal vir my moet hop
C G
Sal ek of sal ek nie deur skaaitjie toe vytjie
G C
ek kan tog nie so bly, dis te lekker om te vry
C
Laat staan nou net jou steitigheid,
G C
jy soek vir moeiligeid
C
Laat staan nou net jou steitigheid,
G C
jy soek vir moeiligeid
C
Laat staan nou net jou steitigheid,
G C
jy soek vir moeiligeid
C F G C
Ek het al gesoek waar die liefde le
C F G C
aan die einde van die reenboog maar daart net goud gele
C F G C
As jy my sou vra waar die liefde le
C F G C
dan is daar net een ding wat ek, wat ek vir jou gaan se
C F
Die liefde le by my,
G C
le by my, le by my
C F
Ja die liefde le
G C
die liefde le by my
C F
Die liefde le by my,
G C
le by my, le by my
C F
Ja die liefde le
G C
die liefde le by my
C F G C
As liefde voor jou staan wat sal jy tog sien
C F G C
Sal dit `n man met spiere wees, sal hy jou hart bedien
C F G C
As jy my sou vra waar die liefde le
C F G C
dan is daar net een ding wat ek, wat ek vir jou gaan se
C F
Die liefde le by my,
G C
le by my, le by my
C F
Ja die liefde le
G C
die liefde le by my
C F
Die liefde le by my,
G C
le by my, le by my
C F
Ja die liefde le
G C
die liefde le by my
F F F F C
Waar waar waar waar die liefde le
G G G G C
Waar waar waar waar die liefde le
F F F F C
Waar waar waar waar die liefde le
G G G G C
Waar waar waar waar die liefde le
C F
Die liefde le by my,
G C
le by my, le by my
C F
Ja die liefde le
G C
die liefde le by my
C F
Die liefde le by my,
G C
le by my, le by my
C F
Ja die liefde le
G C
die liefde le by my
C F
Ja die liefde le
G C
die liefde le by my
C F
Ja die liefde le
G C
die liefde le by my