[Verse 1]
E
Hoop, wat is hoop?
B
Dis die wens dat die son weer opkom
E
Hoop, wat is hoop?
B
Dis dat vrede by ons uit kom
[Verse 2]
E B
Hoop, dis die samesyn voor 'n wêreldbeker eindstryd
E
Hoop, dis die taal van 'n hart
B
Dis die gees van 'n man wat uitskree
[Pre-Chorus]
A E
Bring die hoop weer terug
[Chorus]
E G#m
Daar's 'n oorlog hier binne my
A
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
B
So, bring die hoop weer terug
E
Jy's die lig in die donker gang
G#m
Jy's die baken wat op die heuwel staan
A
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
B E
So, bring die hoop weer terug
[Verse 3]
E
Hoop, wat is hoop?
B
Dis as ons harte na mense terugdraai
E
Hoop, wat is hoop?
B
As jy struikel sal jy weer opstaan
[Verse 4]
E
Hoop, wees die hoop
B
Steek jou hande uit na mekaar
E
Hoop, dis 'n stem wat sê:
B
As jy moeg is, sal ek jou dra
[Pre-Chorus]
A E
Bring die hoop weer terug
[Chorus]
E G#m
Daar's 'n oorlog hier binne my
E
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
B
So, bring die hoop weer terug
E G#m
Jy's die lig in die donker gang
A
Jy's die baken wat op die heuwel staan
B
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
A
So, bring die hoop weer terug
C#m E A B
So, bring die hoop weer terug
[Chorus]
E
Daar's 'n oorlog hier binne my
Em A
Dis vir jou wat teen jouself baklei
E
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
C#m B
So, bring die hoop weer terug
E G#m
Jy's die lig in die donker gang
A
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
B A
So, bring die hoop weer terug
C#m A
So, bring die hoop weer terug
B E
So, bring die hoop weer terug