* Standard tuning
-intro
G D C D
-verse
G D
Hulle noem haar tiener,
C D
hulle noem haar moodswing
Sy het 'n pienk wekker en fluff op haar pen
Sy's mal oor Britney Spears
en maak misbruik van haar tears
en as sy een wens kon kry
sou sy soos Twiggy wou wees
-chorus
G D C D G
Twee koffies en 'n cheap hotel
is al wat ek nodig het
om haar van die wêreld te vertel
'n CNN program, 'n dag in Afghanistan
sonder 'n man
-bridge
G D
Sy't gegaan van 'n A-cup na 'n C
C D
'n regte Barbie-wannabe
fake alles, fake personality
haar favourite line is: "Why Me?"
saans dink sy aan haar perfekte prins
met die wit selfoon
en die 007 ringtone
sy's 'n sad case, washout
rinse haar klere in perfume
sy wonder of sy iets kan raak
en loop dan naak voor onderwysers
wat hul maak braak
want sy lyk heel swaaaak
ten spyte van al die
cosmetics,
synthetics,
pathetic
energetic
bitch
sy is 'n walking,
talking
stuk plastic
en al wat sy kan spel is kitsch
-chorus
-verse
Sy luister Koos Kombuis CDs
maar sê sy haat Andre le Toit
sy dra baie kort rokkies
maar is niemand se nooi
sy tuit haar lippe terwyl sy loop
en enigiets met 'n prys wil sy koop
-chorus: