Leza Liversage is reeds ‘n groot naam in Afrikaanse lof en aanbidding. Haar stem en liedjies het op Luidkeels, Luidkeels Hersien, Luidkeels Oorgegee en Luidkeels Dieper saam met Retief Burger die Afrikaanse kerk se harte laat sing. Suid-Afrika was gou betower deur dié donkerkop met haar sagte geaardheid, wat ‘n passie het om die bruid van Christus te herinner aan hulle Eerste Liefde. Dis juis hier waar haar talent raakgesien is en het Leza baie vinnig nie net saam met Retief Burger getoer nie
¡Cuatro años de duro trabajo!Este mes de mayo cumplimos cuatro años al aire. Seguimos trabajando en la difusión de este maravilloso instrumento, ¡gracias por participar en nuestra historia!