[Vers 1]
F C G Am F C G Gsus
Dis ’n lang pad terug na wie ek is maar ek’s nie alleen
F C G Am F
Ek het ver verdwaal om hier te val
C G Gsus
Kan U my kom haal?
[Koor]
F C G Am F
Bring my huis toe Heer waar U arms om my vou
C G Gsus
Ek wil by U wees
F C G Am F
Ek wil terug kom Heer en my arms om U vou
C G Gsus
Ek wil by U wees
[Vers 2]
F C G Am F C G Gsus
Ek onthou U Gees om skoon te wees om U stem te hoor
F C G Am F
Ek is vuil gekrap dra die merke in my hart
C G Gsus
Kan U my kom haal?
[Koor]
F C G Am F
Bring my huis toe Heer waar U arms om my vou
C G Gsus
Ek wil by U wees
F C G Am F
Ek wil terug kom Heer en my arms om U vou
C G Gsus
Ek wil by U wees
[Vers 3]
F C G Am F C G Gsus
Dis ’n lang pad terug na wie ek is maar ek’s nie alleen
F C G Am F
Want ek ken die Een wat die pad kan wys
C G Gsus
En Hy ken my
[Koor]
F C G Am F
Bring my huis toe Heer waar U arms om my vou
C G Gsus
Ek wil by U wees
F C G Am F
Ek wil terug kom Heer en my arms om U vou
C G Gsus
Ek wil by U wees