Gekruisigde hande – Louis Brits
[Intro]
G C D Dsus4 x2 D C G D Dsus4 D
G C Dsus4
Die lewe by ons is nogal soet
G C D
Maar die wiele draai vir die kinders van Beiroet
C G D G
Die vroue in Kairo is moeg gewag vir later
C G
Die Koerde in Turkye vra:
Am D G
“Waar’s die lewenswater?”
C G D
Kan iemand hoor hoe hulle roep:
G C D Dsus4 D
Here gee ons gekruisigde hande wat gee
G C D
Gekruisigde voete wat loop
Em C Em D Dsus4 D
Waar U sou loop van myself gestroop
G C D Dsus4 D
‘n hart waarin waarheid kan groei
G C D
En trane wat vryelik vloei
Em C Am D Dsus4 D X2
As wortel diep Sy liefde groei.
G C D Dsus4 D
Die nuus op die TV laat my sug
G C
Ek raak dit al gewoond
D
En ek draai my rug
C G
Maar ‘n bedelaar in Indië
D G
Se oë is verwytend
C G
En deur Sy harde masker
Am G
Sien ek sy oë is pleitend
C G
En Jesus vra waarom ek vlug
[Refrain]
G C D Dsus4 D
Here gee ons gekruisigde hande wat gee
G C D
Gekruisigde voete wat loop
Em C Em D Dsus4 D
Waar U sou loop van myself gestroop
G C D Dsus4 D
‘n hart waarin waarheid kan groei
G C D
En trane wat vryelik vloei
Em C Am D Dsus4 D X2
As wortel diep Sy liefde groei.
C D G
Ek weet dat iemand sal moet gaan
C G D Dsus4 D
Dat ander kan verstaan
C G Am D G
Ek weet dat iemand sal moet sterf
Am7 D
Dat ander Hom kan erf
[Refrain]
G C D Dsus4 D
Here gee ons gekruisigde hande wat gee
G C D
Gekruisigde voete wat loop
Em C Em D Dsus4 D
Waar U sou loop van myself gestroop
G C D Dsus4 D
‘n hart waarin waarheid kan groei
G C D
En trane wat vryelik vloei
Em C Am D Dsus4 D X2
As wortel diep Sy liefde groei.
Sy liefde groei