Lize Beekman - Dankbaar vir Aeroplanes
1ste Vers:
Eb / E
Tussen Vrydag se aeroplane en
Sondagaand se weg van my
Ab / A Eb / E
in daai mooiste ewigheid.
Fmin / F#min
In net daai bietjie tyd
Bb / B Eb / E
het ek my hart verloor.
2de Vers:
Eb / E
Sal jy kyk vir my tussen al jou goed
jou polonek en jou Levi broek
Ab / A Eb / E
want dit voel soos ‘n ewigheid
Fmin / F#min
want dis net bietjie tyd
Bb / B Eb / E
om my hart te soek
Refrein:
Ab / A
Vergewe my as ek ongeleë
Eb / E
pla deur hierdie ding te vra
Ab / A
maar ek voel verdwaal
dis nuut vir my
Eb / E
en hierdie leemte maak,
Cmin / C#min
dit maak my klaar.
Ab / A
So laat weet vir my
Bb / B Eb / E
sou jy my hart iewers kry.
3de Vers:
Eb / E
Dit is so, jy mag maak wat jy wil daarmee
dit hou vir my of terug te gee
Ab / A Eb / E
en hoe dit ookal sy
Fmin / F#min
ek is dankbaar vir aeroplanes
Bb / B Eb / E
bietjie tyd vir ’n ewigheid.
Refrein
Brug:
G7 / G#7
O, ek kan maar net sowel sê
Cmin / C#min
ek hou van jou.
G7 / G#7
Kan maar net sowel bieg
Ab / A Bb / B
ek is mal oor jou.
Eb / E Bb / B
Dis ongetwyfeld, definitief
Ab
sonder skroom, onmiddelik wil ek
Fmin / F#min Eb / E
trou met jou.
Refrein:
Ab / A
Maar vergewe my as ek ongeleë
Eb / E
pla deur hierdie ding te vra
Ab / A
maar ek voel verdwaal
dis nuut vir my
Fmin / F#min Eb / E
en hierdie leemte maak
Cmin / C#min Bb / B
dit maak my klaar
Ab . A Bb / B
so laat weet vir my (Vrydag se aeroplane en Sondag se weg van my…)
Ab / A Bb / B
laat weet vir my (kan ons tot ewigheid in, dis net ‘n bietjie tyd en…)
Ab / A
laat weet vir my (ek het my hart verloor)
Bb / B Eb / E
sou jy my hart iewers kry…
Woorde & Musiek: Lize Beekman