#-----------------------------------------LET WEL---------------------------------------#
# Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie van die #
# lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of navorsing #
#---------------------------------------------------------------------------------------#
Song: Met Jou Klere Aan
Kunstenaar: Leah
Album: Wonderwerk
Getab deur: Christo van Niekerk
Met Jou Klere Aan - Leah
#--------#
# Capo 2 #
#--------#
Intro - D - G - D - A
D A Bm G
Elke vrou, het mos iets wat sy geheim wil hou
D A Bm G
Sy dink aan trou, maar sy loop nie met dit op haar mou
D A
Mans is van Mars en vrouens van Venus
Bm G
Dis waarom almal die hele punt mis
D A Bm G
As jy wil, kom ek wys jou nou hoe ons verskil
D G
Wat is die lekkerste ding om te doen
Bm A
Wat is dan beter, beter as soen
D
Wat is daai ding wat ons jaag
G
En waarna ons smag
Bm A D G
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan,
Bm A
met jou klere aan
D A Bm G
Elke man, wil nie heeldag aan jou lippe hang
D A Bm G
Raak jy bang? Want net so maklik kan hy jou vervang
D A
Mans is van Mars en vrouens van Venus
Bm G
Dis waarom almal die hele punt mis
D A Bm G
Hier's 'n plan, Ek gaan jou wys hoe om ‘n man te vang
D G
Wat is die lekkerste ding om te doen
Bm A
Wat is dan beter, beter as soen
D
Wat is daai ding wat ons jaag
G
En waarna ons smag
Bm A D G
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan,
Bm A
met jou klere aan
G Bm
Almal wonder Ja, maar niemand weet
D A
Soos 'n groot magneet trek ons na mekaar toe
G Bm
As jy kon hoor wat in my kop aangaan
D A
Sou jy dalk nooit weer hoef te raai
D G
Wat is die lekkerste ding om te doen
Bm A
Wat is dan beter, beter as soen
D
Wat is daai ding wat ons jaag
G
En waarna ons smag
Bm A
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere...
D G
Wat is die lekkerste ding om te doen
Bm A
Wat is dan beter, beter as soen
D
Wat is daai ding wat ons jaag
G
En waarna ons smag
Bm A
Die lekkerste ding om te doen,
D G
met jou klere aan,
Bm A
met jou klere aan
D G
met jou klere aan,
D A
met jou klere aan
D
met jou klere aan
**********************************************************************
Stuur versoeke en kommentaar na christovn1997@gmail.com
Geniet hom!