Dis hoe ons rol - Jay (https://www.reverbnation.com/jayduplessis)
Capo 1
[Intro]
C G D Em
Ooh whoa-oh Ooh whoa-oh-oh
C G D Em
Ooh whoa-oh Ooh whoa-oh-oh
[Verse 1]
Em C G D
Ek het dit, jy het dit, ons is gebore met dit
Em C G D
Ek voel dit, jy hoor dit, maak wat ons wil verloor dit
Em C G D A
Spring op, spring af, volg die ritme van jou hart
A
Die ritme van jou hart
[Chorus]
Em C
Want dis hoe ons rol, ons glase bly vol
G D
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Em C
Ons lewe net eenkeer, begrawe die hartseer
G D
Vergeet van more, kom ons dink aan nou
Em
Want dis hoe ons rol
[Verse 2]
Em C G D
Sy weet dit, jy weet dit, ons vat die reels en breek dit
Em C G D
Ons lewe, voel vere, vir nou met als tevrede
Em C G D A
Spring op, spring af, volg die ritme van jou hart
A
Die ritme van jou hart
[Chorus]
Em C
Want dis hoe ons rol, ons glase bly vol
G D
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Em C
Ons lewe net eenkeer, begrawe die hartseer
G D
Vergeet van more, kom ons dink aan nou
Em
Want dis hoe ons rol
[Chorus]
Em C
Want dis hoe ons rol, ons glase bly vol
G D
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Em C
Ons lewe net eenkeer, begrawe die hartseer
G D
Vergeet van more, kom ons dink aan nou
Em
Want dis hoe ons rol
[Interlude]
C G D Em
Ooh whoa-oh Ooh whoa-oh-oh
C G D Em
Ooh whoa-oh Ooh whoa-oh-oh
C G D Em
Ooh whoa-oh Ooh whoa-oh-oh
C G
Ooh whoa-oh oh oh
[Bridge]
Em
dis hoe ons rol
C
dis hoe ons rol
G D
dis hoe ons rol...
[Outro]
Em C
Ons lewe net eenkeer, begrawe die hartseer
G D
Vergeet van more, kom ons dink aan nou
Em C
Want dis hoe ons rol, ons glase bly vol
G D
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Em C
Ons lewe net eenkeer, begrawe die hartseer
G D
Vergeet van more, kom ons dink aan nou
[Coda]
C G D Em
Ooh whoa-oh Ooh whoa-oh-oh
C G D Em
Ooh whoa-oh Ooh whoa-oh-oh
C G D Em
Ooh whoa-oh Ooh whoa-oh-oh
C G D
Ooh whoa-oh-oh
Em
Want dis hoe ons rol