G
Ek droom die ander dag 'n bietjie
D
En ek skryf toe 'n liedjie
C
Van my lewe
Am D
ek wens ek kon dit weer beleef.
G
En ek droom
D
van die meisie met die blou blou oë
C
En dis jy
Am D
Al die jare het jy by my gebly
REFREIN:
Em
Die dae was so kort
C
maar nou het ons oud geword
Am
en nous die dae maande
D
maar onthou jy nog die aande
G
Toe ons jonk was
D
Ek en jy en 'n bottel Tas
C
Altyd gedeel uit een glas
Am D
vir altyd sal jy by my pas
Maar toe ons jonk was
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
vir altyd sal jy by my pas
Em
Toe ons jonk was.
Ek blaai deur die fotos
mis die pelle wat dood is
en ons twee
Wat het met die tyd gebeur
maar ek sien
die meisie met die mooiste blou oë
en ek hoor jou elke dag
en jy laat my glimlag.
Herhaal refrein.