1ste Vers:
C G D G
Soms voel my lewe net soos ‘n vistenk
C G D
Deursigtig sodat almal deur my sien
C G D G
Daar’s vrae wat ek vra en dinge wat my pla
C G D Dsus4
En ek wonder oor die kaktus wat ek sien x 2
Refrein:
C G D G
Daar’s ‘n kaktus in my vistenk ja ja
C G D
Daar’s ‘n kaktus in my vistenk ja
C G D G
Herinner my, herinner my , ja ja
C G D
Daar’s ‘n kaktus in my vistenk
Brug:
G Em C
Kaktus, bly by my
G Em C
Kaktus, jy maak my vry (hierdie reël eers na tweede refrein)
2de Vers:
Soms in ons lewens is daar dinge soos ‘n kaktus
Wat staan op ‘n plek waar hy nie hoort
Dan wonder ek of ons vergenoegd is met ons lewens
Gaan ons toelaat dat die dorings son aanhou steek
Refrein
Brug
Woorde & Musiek: Werner Carstens