Intro [MUTE}:
A5 A5/Ab D5 [x2]
Verse [MUTE]:
A5 A5/Ab D5
A5 A5/Ab D5 E* [x2]
Chorus [light picking/strumming]:
Bm F#m E [x2]
D E
Verse:
Chorus:
Intermission [MUTE}:
[same as verse]
Chorus:
Outro [MUTE}:
[same as intro], but after second time, light picking/strumming (on A and D)...
again followed by MUTE
Chord Structure:
A5 A5/Ab D5 E*
D--7 D--7 G--7 G--2
A--7 A--7 D--7 A--2
E--5 E--4 A--5 E--1
Lyrics:
Laat in die nanag op die plankvloer
Hoor ek die geritsel van jou bekruip
Na my kamer, en ek word bang
Jy kan nie slaap nie, jy beroep jou
Op 'n warm koppie melk
Om jou te sus
Tot in droomland,
En ek is bang
Dan sluimer jy weg en los my alleen
terwyl jy met jou drome veg
en ek word bang as jy so styf-styf
teenaan my lê
'n Monster jaag jou
En jy huil in my nek
Ek troos jou soos 'n kleuter
Vryf jou hare, en sê dis net ek
Want jy is bang (jy sê)
Gister gaffel die dag met muf gemors,
Vertel my van ons liefde
En soog my siel met die regte kos
Want ek is bang
Refrein
Dan pleng ek my hart, vertel van
my vrese my vrae en my smart
en vroeg oggenddou lag ons liefde
vir al ons banggeit
Woorde & musiek: Johrné van Huyssteen