Four years of hard work!This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!
#-----------------------------------------LET WEL---------------------------------------# # Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie van die # # lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of navorsing # #---------------------------------------------------------------------------------------#
#--------------------------# # Palm Mute Intro en Verse # #--------------------------#
Intro A
A Proe ek reg, is jy bitter goud
Diep in my hart weet ek jy is n fout
Meer van jou, ek wil aanhou drink
Sonder jou voel ek hoe ek weer sink DA Maar le my langs jou neer F#mE Voel hoe ek terug skeur
A Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe E Dis die los as jy my vashou
En jy weet net hoe F#m Dis die woorde as jy terugkyk EAD Jy het my ek gee toe
Jys my swart koffie A Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel E As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel F#mED Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jys my swart koffie
Interlude - A
A Trek my in soos die ou dae
Ek het jou nodig as jy vir my vra
Al is jy nie net lief vir my
ek sal moet vat wat ek van jou af kry DA Le my langs jou neer F#mE Voel hoe ek terug skeur
A Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe E Dis die los as jy my vashou
En jy weet net hoe F#m Dis die woorde as jy terugkyk EAD Jy het my ek gee toe
Jys my swart koffie A Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel E As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel F#mED Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jys my swart koffie EF#m Jys my swart koffie ED Jys my swart koffie EF#m Mmmm Jys my swart koffie
Interlude -B-D-E-F#m
A Jys my swart koffie DA Jy smaak so bitter sleg EF#m Ek kry nie genoeg van jou nie
Jy voel vir my so reg AE Ek wil my nie losmaak van hier
A Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe E Dis die los as jy my vashou
En jy weet net hoe F#m Dis die woorde as jy terugkyk EAD Jy het my ek gee toe
Jys my swart koffie A Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel E As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel F#mED Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jys my swart koffie
********************************************************************** Stuur versoeke en kommentaar na [email protected] Geniet hom!