Bok van Blerk, born Louis Pepler March 30, 1978, is a South African musician who sings in Afrikaans. He became famous in 2006 for his rendition of "De la Rey" by Sean Else and Johan Vorster.
Four years of hard work!This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!
#-----------------------------------------LET WEL---------------------------------------# # Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie van die # # lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of navorsing # #---------------------------------------------------------------------------------------#
Song: Tref en Trap Kunstenaar: Bok van Blerk Album: Steek die vure aan Getab deur: Christo van Niekerk
Tref en Trap - Bok van Blerk
#-----------# # Capo 3 # #-----------#
DGD Op 'n eensame pad tussen niks en wat GDAD Is 'n groot groep gesypte mans oppad DGD Die jagters in die bussie het 'n blink idee GDAD Met 'n plan vir ons land en die ANC
DGD Laat in die middag voor die son gaan sak GDAD Staan 'n ses foet bok in die middel van die pad DGD Patrys die drywer moes 'n dop aan gee GDAD Hy was halflyf in die koeler toe die manne skree
D Dit was 'n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat G Die manne het geskree passop DA Maar Patrys was te laat om die briek te trap D Dit was 'n tref en trap
Die manne het die bok gevat G Die manne het gesien wat gebeur DAD As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat
DGD Dis ses kilometer voor ou jakalsdraai GDAD Word die bok toe wakker met 'n moerse lawaai DGD Die bussie van die pad af met die brieke wat skree GDAD Om die bok te kalmeer bietjie KWV
DGD Skaars by die plaas en die bok drink bier GDAD Met verbande om sy lyf is hy handig om die vuur DGD Die ding is soos 'n mens en hy sny graag spoor GDAD Soos 'n bloedhond in die veld loop ou bok heel voor
D Dit was 'n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat G Die manne het geskree passop DA Maar Patrys was te laat om die briek te trap D Dit was 'n tref en trap
Die manne het die bok gevat G Die manne het gesien wat gebeur DAD As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat
GD En twee dae later sit die manne weer en braai AGAD Vir die eerste keer nigter en die koppe begin te draai GD Want daar deur die vlamme erken ou Pieter planne AGAD Die man in verbande met 'n man tussen sy hande
En hy sing: D De La Rey, De La Rey sal jy die jagters kom lei AGAD En dis wat gebeur as jy 'n bok op 'n jag trip saam vat
D Dit was 'n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat G Die manne het geskree passop DA Maar Patrys was te laat om die briek te trap D Dit was 'n tref en trap
Die manne het die bok gevat G Die manne het gesien wat gebeur DAD As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat
********************************************************************** Stuur versoeke en kommentaar na [email protected] Geniet hom!
---------------------------------------- Die leêr het die egtheids toets geslaag. ----------------------------------------