Bobby van Jaarsveld was born 6 March 1987 in Pretoria, South Africa. He is the middle child of 3 children. He started singing at the age of 14. His official website is on www.bobbyvanjaarsveld.co.za.
Four years of hard work!This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!
#-----------------------------------------LET WEL---------------------------------------# # Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie van die # # lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of navorsing # #---------------------------------------------------------------------------------------#
Song: Storieman Kunstenaar: Bobby van Jaarsveld Album: Maak 'n Wens Getab deur: Christo van Niekerk
Storieman - Bobby van Jaarsveld
#-----------# # Capo 1 # #-----------#
G - D - Em - C
G Lank gelede ons was 7 D sonder vrees of bang vir lewe Em ons was beste vriende C toe verloor ek jou...
G Eendag lank terug 21 D sonder wysheid sonder rigting Em Vind ek iets in iemand C wie ek kon onthou
EmDC Luister saam die storieman van my en jou
G Ek skryf die boeke hier binne my D Die sprokies is verhale oor jou en my C Ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
DG Blaai om as jy die volgende woorde hoor, D ek sal jou altyd vind as ek jou verloor C ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan DG en jy lees elke woord saam eks jou storieman.
G Jys een van 'n soort boek se voorwoord D elke hoofstuk wat ek neertik EmC van begin tot aan die einde net vir jou
EmDC Luister saam die storieman van my en jou
G Ek skryf die boeke hier binne my D Die sprokies is verhale oor jou en my C Ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
DG Blaai om as jy die volgende woorde hoor, D ek sal jou altyd vind as ek jou verloor C ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan DG en jy lees elke woord saam eks jou storieman.
C Jy is die rede hoekom woorde nie opraak nie EmD want mens is niemand voordat iemand jou lief het nie
G Ek skryf die boeke hier binne my D Die sprokies is verhale oor jou en my C Ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
DG Blaai om as jy die volgende woorde hoor, D ek sal jou altyd vind as ek jou verloor C ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan DG en jy lees elke woord saam eks jou storieman.
********************************************************************** Stuur versoeke en kommentaar na [email protected] Geniet hom!
---------------------------------------- Die leêr het die egtheids toets geslaag. ----------------------------------------