INTRO [ G D C x3 | G D C Bm Am D]
G D C x 3
G D C Bm Am D
[VERSE] [G D C x3 | G D C Bm Am D]
G D C
Die lug is grys en die oggend koud
G D C
drink `n koffie met Blignaut
G D C
Ons wens ons was by die see
G D C Bm Am D
Ons enigste alternatief is `n koppie tee
[BRIDGE] [G C D G x2 | Em G C G, Em G C Bm G|
G C D G
Hy sê hy dink hy is verlief
G C D G
Maak net seker dat sy jou verdien
Em G C G
Hy vat `n trek van my siga-ret
Em G C Bm G
Kom Ka-ren ons het nog baie, werk
G
[PRE-CHORUS] [Em C D]
Em C D
Hoe okal hard mens probeer
Em C D
Liefde het `n goeie geheue
[CHORUS] [G D C G, Em D C x2 - Bm Am D]
G D C G
Jy was nooit daar nie toe wys ek jou vleesbaai
Em D C
sodat jy die Wes Kaap kan onthou
G D C G
Skulpies gaan optel saam met Marike
Em D C Bm Am D
Lang aande saam met jou
[BRIDGE ] [G C D G x2 | Em G C G, Em G C Bm G]
G C D G
Nous ek in `n gryse stad
G C D G
ek is moeg en my pel verward
Em G C G
die oggend wind steek deur my trui
Em G C Bm G
en AFBOB loer oor die straat, vir my
G
hold
[PRE-CHORUS] [Em C D x3 | Em G D C]
Em C D
Dis daardie tyd van die jaar
Em C D
Melville se strate is leeg
Em C D
Almal is lekker bankrot
Em G D C
Die tension is hoog, parytyjies is skaars
[VERSE] [G D C x3 | G D C Bm Am D]
G D C
Die lug is grys en die oggend koud
G D C
gesels nog `n rukkie met Blignaut
G D C
Daars `n lang dag wat voor ons le
G D C Bm Am D
dink ek voordat hy dit se
G
(ring)