Bobby van Jaarsveld was born 6 March 1987 in Pretoria, South Africa. He is the middle child of 3 children. He started singing at the age of 14. His official website is on www.bobbyvanjaarsveld.co.za.
Four years of hard work!This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!
#-----------------------------------------LET WEL---------------------------------------# # Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie van die # # lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of navorsing # #---------------------------------------------------------------------------------------#
Song: Annatjie Kunstenaar: Bobby van Jaarsveld Album: Net vir Jou Getab deur: Christo van Niekerk
Annatjie - Bobby van Jaarsveld
GC Ek sit en wonder wat van jou geword DG het is jy oraait want jy spook by my GC Hoe kon ons dan so vinnig groot geword DG het dit voel dan net soos gister hier by my
DC Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar, DAm7D Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar
GD Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my Am7DD/F# Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry GD Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf Am7Am7/GDG Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
GC As jy sing het ek vir jou geluister DG al was jy vals was dit nogals mooi GC En hoeveel keer moes ek antwoorde fluister DG en elke Maandag ‘n nuwe verskoning hoor
DC Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar, DAm7D Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar
GD Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my Am7DD/F# Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry GD Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf Am7Am7/GDG Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
CD Dit was verkeerd maar ek sou alles oor wou hê Am7/EDD/F# Ook die jaar toe die Hoërskool ons by die matriekafskeid weg sê
GD Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my Am7DD/F# Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry GD Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf Am7Am7/GDG Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
Am7DG Iemand stuur vir jou groete, dit is Annatjie sy sit hier langsaan my
********************************************************************** Stuur versoeke en kommentaar na [email protected] Geniet hom!